Die gewilde sangeres, Samantha Leonard (wat derde in die tweede seisoen van The Voice SA geëindig het) het pas haar nuwe enkelsnit Jou Hart Sal Heel Raak, vrygestel.
Nuus
Arno Jordaan, wat reeds veertien jaar bedrywig is in die musiekwêreld, se splinternuwe enkelsnit, Derde Wêreldoorlog is pas vrygestel.
Na die sukses van haar vorige album wat treffers soos Shut up en soen my en Dans in die Reën opgelewer het, is Kerry Lee terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat die hartsnare op ’n huppelstap gaan aanraak.
Ná die suksesvolle uitverkope vertoning by die Sun Arena in Pretoria verlede jaar, het Kapenaars gesmeek vir ’n Francois van Coke & Vriende-konsert in die Moederstad.
Val sonder jou, wat Ampie self geskryf het, gaan oor verlore liefde waar die een persoon aangaan en die ander persoon nog nie oor die persoon is wat weg is.
Ná die weghol sukses van Vincent Gordon se eerste enkelsnit, Stap soos Karlien, is dié sanger weer op almal se lippe met ’n nuwe enkelsnit vanaf sy debuut-album, Asem… en dis net betyds vir die maand van liefde!
Die bekroonde musiekster, Steve Hofmeyr, gaan op Vrydag, 26 April saam met drie van sy musiekvriende – Demi Lee Moore, Riana Nel en Ricus Nel – van die grootste Country musiek sing in die Sun Arena van Pretoria.
Uit die pen van Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Nerine Gardiner, stel ADAM hulle nuutste enkelsnit, Iets In Die Water, bekend.
Suid-Afrika se liefling, Lianie May, doen dit weer met een van haar grootste treffers nog, na elf jaar in die bedryf.
Op 5 Oktober 2018 het Douvoordag (Ilse en Jattie de Beer) hul debuut-album, Die Avontuur, uitgereik en het dié album byna onmiddellik die nommer een posisie op iTunes ingeneem!