Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Jason Bradley-toer: ‘’n Doodgewone man met ’n Fender-kitaar’
Nuus

Jason Bradley-toer: ‘’n Doodgewone man met ’n Fender-kitaar’

Redaksiespan19 Februarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die country-ster en uithaler kitaarspeler, Jason Bradley, toer tans in Gauteng. Ons het gaan uitvind waaroor dié toer gaan:

Vertel ons ’n bietjie meer van jou toer.

Hierdie toer is definitief iets om nie te mis nie, met ’n besonderse konsep, span en van die beste en mooiste venues in Pretoria gaan hierdie vertonings iets wees wat ’n mens nie gou sal vergeet nie. Dit is ’n ‘close and personal’ toer om mense die geleentheid te gee om my te leer ken vir wie en wat ek is… ’n doodgewone man met ’n massiewe droom en ’n Fender-kitaar.

Waarna kan mense uitsien wanneer jy op die verhoog is?

’n Vars, opwindende nuwe klank wat mense op hul stoele gaan hou, maar ook wat hul gaan laat wil op spring en begin skoffel (15 Februarie by Rafters saam die band is geskik vir so ’n skoffel-aand). Die mense sal my as mens leer ken en hulle sal definitief uitsien na die nuwe album vrystelling in April.

As jy jouself in vyf woorde kon opsom, wat sou dit wees?

Ek is freakin baie awesome! Haha, natuurlik met die beste span agter my! Sonder hulle kan ek nie doen wat ek doen nie.

Ons het gehoor daar is ’n nuwe album op pad. Kan jy al meer verklap?

Hierdie album is regtig iets besonders. Ons het drie jaar gesoek en geskryf aan liedjies en net die beste gekies. Natuurlik met top vervaardigers in ons land Bruce Wallace en liedjieskrywers vanuit Nashville Tennessee, is hierdie produk iets om my bors trots te laat staan. Dit is ’n vars, nuwe klank – dit gaan definitief die mense se asems wegslaan. Ek weet nie hoe om dit te verduidelik nie, julle sal self kan kom hoor 10 April by Atterbury Teater!

Waarom moet mense kaartjies koop vir jou toer?

Die toer, soos ek gesê het, is iets besonders. Die ondersteuners sal ’n kans kry om deel te wees van die optrede en sal die mens agter die Fender-kitaar persoonlik leer ken met 100% suiwer musiek. Die toer vat hulle van geboorte tot waar ek vandag is, met al die verskillende musiek en klanke deur die jare, tot en met die Jason Bradley wat hulle vandag ken. Daar sal lag, trane en sommer net joligheid wees! Dit is iets om na uit te sien en ook iets om nie te vergeet nie.

Hier’s die volledige toer-skedule:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.