Suzzi Swanepoel se nuwe enkelsnit Blou Sweeties – nee – nie dáái soort blou sweeties nie, maar doodgewone Smarties.
Nuus
“… Stuur ’n rooksein, ek hou die lug al lankal dop. Ek het jou nodig, hierdie ding speel met my kop. Ek wil verander, sonder jou bly als doodstil staan…”
’n Goeie album kan studente saambring, ’n uitstekende treffer kan nuwe verhoudings bou en die beste van alles – musiek kan jou vermoeë om te studeer, te leer en te groei verbeter.
Nadat die dinamiese duo Dirk van der Westhuizen en Die Flooze, die land aan die brand gemoker het met hul titaniese Tennis Tune, is hul terug met nóg ’n enkelsnit.
Die gewilde sangeres, Samantha Leonard (derde in The Voice SA 2017) het pas haar debuut-album, ’n Duisend Keuses, vrygestel.
Die alternatiewe musiekgroep, Spoegwolf en die multi-bekroonde sanger en liedjieskywer Jan Blohm, gaan op Sondag, 17 Maart dit uit rock by die pragtige Kirstenbosch Botaniese Tuin.
Martin Bester wou nog altyd uniek en suksesvol wees in alles wat hy aanpak en sy musiek is geen uitsondering nie.
Die radio-omroeper, vryskut akteur en televisie-aanbieder, Francois van Rensburg, se splinternuwe enkelsnit, Foto’s van jou, is onlangs uitgereik.
Douvoordag (Ilse en Jattie de Beer) se tweede enkelsnit getiteld, Die Avontuur, is gedurende die laaste week van Januarie 2019 vrygestel en kan reeds op meer as veertig radiostasies landwyd gehoor word.
Die Hemiplegies serebraal gestremde, Sumarie Jordaan, wat verlede jaar haar skoolloopbaan voltooi het se eerste enkelsnit is onlangs uitgereik en sy hoop om mense sienings oor haar en ander soos sy te verander.