In die week se top-20 sak Reën se Vrystaat Vlaktes af en Riaan Benadé se Spontaan is terug op nommer een.
Top-20
In vandeesweek se top-20 het ses snitte gestyg, nege gedaal en vier onveranderd gebly. Ons verwelkom ook een nuwe toetrede.
Hierdie week het nege snitte gestyg, vier gedaal, twee onverander gebly, drie terug gekeer en twee snitte ’n toetrede tot die ranglys gemaak.
Die gewilde Afrikaanse Musieknuus top-40 wat oor die afgelope twaalf weke veertig van die grootste treffer afgetel het trek eersdaags ’n nuwe baadjie aan.
Hierdie week het 11 snitte gestyg, 15 gedaal en ses onveranderd gebly. Daar is ook drie nuwe toetrdes en vyf snitte wat terugkeer.
In die week se top-40 het 11 snitte gestyg, 17 het gedaal en vyf het onveranderd gebly. Daar is ook drie nuwe toetredes en vier snitte wat terugkeer.
Dié week het 20 snitte gestyg, 11 gedaal en vier onveranderd gebly. Twee snitte is terug en ons het drie splinternuwe toetredes.
Hierdie week het 27 snitte gedaal, vyf gestyg, vier onveranderd gebly, een snit het teruggekeer en daar is drie toetrdes tot die ranglys.
In vandeesweek se top-40 het 14 snitte gestyg, 14 gedaal, sewe het onveranderd gebly, daar is drie toetredes en twee snitte wat terugkeer.
15 Snitte het gestyg, 15 het gedaal, vyf het onverander gebly, ons verwelkom twee snitte terug en daar is drie nuwe toetredes.