Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 9

Redaksiespan4 April 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE

Hierdie week het 27 snitte gedaal, vyf gestyg, vier onveranderd gebly, een snit het teruggekeer en daar is drie toetrdes tot die ranglys.

Dis Riaan Benadé se sewende week op nommer een met Spontaan. Dit het 133 536 kykbeurte die afgelope week ontvang – ’n styging van 8.1% teenoor die vorige week. Hy behou ook sy tweede plek met Vat ’n Bietjie.

Bernice West se nuwe musiekvideo vir haar enkelsnit, O Kind, is onlangs vrygestel en dié liedjie maak sy debuut op nommer drie. Nóg ’n debutant op nommer vier die week is Biggy en Early B se Peanut Butter.

Dit beteken dus dat Fatman se Vuil Coke met twee plekke na nommer vyf sak en Bernice West se Sonop-Blom na nommer ses. Boerepompie van Ricus Nel en Snotkop is op nommer sewe en Juan Boucher se Ek dink ek mis maar net jou hart sak tot by nommer agt. 

Bernice West se Kom Binne skuif elf plekke op van verlede week se nommer 20 tot by nommer nege – Bernice is ook die eerste kunstenaar wat drie liedjies gelyktydig in die top-10 het. 

Demi Lee Moore sluit die top-10 af met haar liedjie Maak my jou Tequila. 

Hierdie is nuut op die ranglys:

  • Elandré se Waar Die Wind My Waai maak sy debuut op nommer 23. 

Hierdie liedjies is terug:

  • Plus Minus Maal Deel van Liezel Pieters op is terug en die week op nommer 39. 

Die Afrikaanse Musieknuus Top-40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke per week meet. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

HET JY GEWEET?

  • 455 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die Top 40.
  • Die totale kykbeurte van die 450 liedjies is meer as 357 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 3 453 260 nuwe kykbeurte bygekry, waarvan 1 911 746 behoort aan die Top 40 liedjies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.