Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 12

Redaksiespan25 April 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE

Hierdie week het 11 snitte gestyg, 15 gedaal en ses onveranderd gebly. Daar is ook drie nuwe toetrdes en vyf snitte wat terugkeer.

Vir ’n tiende week is Riaan Benadé bankvas op nommer een met Spontaan. Dié liedjie het ’n totaal van 103 021 kykbeurte oor die afgelope week gekry – ’n styging van 5.6% teenoor die vorig week. 

Op nommer twee het ons ’n nuwe inskrywing: die Boer Soek ’n Vrou-duo Richann en René wat as Reën optree se Vrystaat Vlaktes. Hierdie liedjie het ’n totaal van 101 149 kykbeurte opgeraap. 

Vat ’n Bietjie van Riaan Benadé is op nommer drie en Fatman hou sy plek op nommer vier met Vuil Coke. Ek dink ek mis maar net jou hart van Juan Boucher skuif drie plekke op na nommer vyf – dieselfde posisie wat dit op 26 Februarie beklee het. 

Bernice West se Sonop-Blom is op nommer ses en Kyk na my hart van Rooksein skuif af na nommer sewe. 

Nog ’n nuwe inskrywing die week is Ray Dylan se By jou voete lê op nommer agt. Hierdie snit het 58 219 kykbeurte gekry vandeesweek. 

Kom Binne van Bernice West skuif een plek op na nommer nege en die top-10 word met Biggy en Early B se Peanut Butter afgesluit. Hierdie snit het 51 923 kykbeurte geniet die afgelope week – ’n styging van 2.7% teenoor die vorige week.

Dis ook nuut:

  • Dik en Dun van Brendan Peyper op nommer 12.

Hierdie is weer terug:

  • Komma van Fokofpolisiekar op nommer 33.
  • Sewe Oseane van Andriette op nommer 34.
  • Vuur Op Die Water van Elandré op nommer 36.
  • Oorleef van Dewald Wasserfall op nommer 37.

Die Afrikaanse Musieknuus Top-40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke per week week. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

Hierdie is ook die laaste week van die Afrikaanse Musieknuus Top-40 in sy huidige formaat. Die trefferlys verander vanaf volgende week na ’n top-20. 

HET JY GEWEET?

  • 481 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die Top 40.
  • Die totale kykbeurte van die 481 liedjies is meer as 366 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 3 497 255 nuwe kykbeurte bygekry, waarvan 1 965 392 behoort aan die Top 40 liedjies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.