Dié week het 17 snitte gestyg, 13 gedaal, ses onveranderd gebly en vier snitte ’n toetrede tot die ranglys gemaak.
Top-20
Ses snitte het gestyg, 26 het gedaal, ses het onveranderd gebly en twee snitte het ’n toetrede tot die ranglys gemaak. Só lyk die week se top-40.
In dié week se top-40 het 17 snitte gestyg, 13 gedaal, agt onveranderd gebly, een snit ’n toetrede tot die ranglys gemaak een nog ’n snit weer die top-40 gehaal nadat ons dit verlede week moes groet.
Hierdie week het 17 snitte gestyg, 17 gedaal, vyf onveranderd gebly en een nuwe snit ’n toetrede tot die top-40 gemaak.
In vandeesweek se Afrikaanse Musieknuus Top-40 het vyf snitte gedaal, 24 gestyg, sewe onveranderd gebly en vier snitte ’n toetrede tot die top-40 gemaak.
Bernice West skop die Afrikaanse Musieknuus top-40 op nommer een af.