Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Top-20»Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 10
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 10

Redaksiespan11 April 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE 

Dié week het 20 snitte gestyg, 11 gedaal en vier onveranderd gebly. Twee snitte is terug en ons het drie splinternuwe toetredes.

Riaan Benadé se Spontaan boer vir ’n agtste week op nommer een. Dié liedjie het 135 955 kykbeurte die afgelope week gekry – ’n styging van 1.8% teenoor die vorige week. Biggy en Early B se Peanut Butter skuif twee plekke op van verlede week se nommer vier na nommer twee. 

Sonop-Blom van Bernice West is op nommer drie en Vuil Coke van Fatman skuif op na nommer vier. Riaan Benadé se Vat ’n Bietjie sak van nommer twee na nommer vyf. Ek dink ek mis maar net jou hart van Juan Boucher klim twee plekke op na nommer ses. 

Dit beteken dat Bernice West se Kom Binne na nommer sewe skuif, Ricus Nel en Snotkop se Boerepompie op nommer agt plek vind en O Kind van Bernice West sak na nommer nege. 

Die top-10 word dus afgesluit met Jan Jan Jan se Gooi Mielies. 

Hierdie is nuut op die top-40:

  • Verander van Spoegwolf op nommer 30.
  • Die Goeie ou Dae van Kurt Darren op nommer 32.
  • Binne & Buite van Elandré op nommer 37.

Hierdie is terug:

  • Stukkie Jive van Bevok (feat. Dirk van der Westhuizen).
  • Boer loop deur my are van Appel op nommer 39. 

Die Afrikaanse Musieknuus Top 40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke per week meet. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

VINNING FEITE:

  • 463 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die Top-40.
  • Die totale kykbeurte van die 463 liedjies is meer as 361 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 4 113 110 nuwe kyke bygekry, waarvan 2 180 308 behoort aan die Top-40 liedjies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.