Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 8

Redaksiespan28 Maart 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE

In vandeesweek se top-40 het 14 snitte gestyg, 14 gedaal, sewe het onveranderd gebly, daar is drie toetredes en twee snitte wat terugkeer.

Dis Riaan Benadé se sesde week op nommer een met sy liedjie Spontaan. Hierdie liedjie het 123 531 kykbeurte die afgelope week gekry – ’n styging van 13.1% teenoor die vorige week. Riaan se Vat ’n Bietjie, skuif ook twee plekke op van verlede week se nommer vier na nommer twee. 

Op nommer drie behou Fatman sy plek met Vuil Coke – vir ’n derde week. Bernice West se Sonop-Blom is op nommer vier met Boerepompie van Ricus Nel en Snotkop op nommer vyf. 

Ek dink ek mis maar net jou hart van Juan Boucher sak af na nommer ses met Demi Lee Moore se Maak my jou Tequila op nommer sewe.

Gooi Mielies van Jan Jan Jan, Nonna van Appel en Ek like hoe jy dans van Ché en Snotkop behou almal hul plekke op onderskeidelik agt, nege en tien. 

Dis nuut op die top-40:

  • Dewald Wasserfall se Oorleef maak sy debuut op nommer 16. 
  • Boer loop deur my Are van Appel verskyn vir die eerste keer op die trefferlys op nommer 35. 
  • As die Hippies begin Dans van Wouter van de Venter verskyn ook en vind plek op nommer 38. 

Die Afrikaanse Musieknuus Top-40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke per week meet. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

VINNIE FEITE

  • 450 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die Top 40.
  • Die totale kyke van die 450 liedjies is meer as 353 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 3 086 035 nuwe kykbeurte bygekry, waarvan 1 815 000 behoort aan die Top 40 liedjies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.