Die eerste Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings word op Woensdag, 16 Oktober tydens ’n glansaand in die Moreleta-ouditorium deur Pretoria FM aangebied.
Toekennings
Die gesogte Bokkie-toekennings, wat jaarliks deur Bok Radio 98.9FM aangebied word, word vanjaar op Sondag, 6 Oktober 2019 in die GrandWest se Grand Arena oorhandig.
Pretoria FM het getrou aan sy leuse: Hoop, Glo, Leef in Afrikaans besluit om vanjaar op ’n besondere wyse erkenning te gee aan Afrikaanse kunstenaars wat deurlopend ’n uitstekende bydrae tot die kunste in die land lewer met gehaltemusiek, -lirieke en -produksies.
Die goeie nuus vir Afrikaanse kunstenaars is dat die datum vir die splinternuwe musiektoekenningsgeleentheid bekend gemaak is!
Die 8ste kykNET Ghoema-musiekpryse is Woensdagaand in die betowerende Sun Arena in Pretoria uitgedeel.
Op Woensdag 17 April om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Sun Arena in Pretoria byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree.
Inskrywings vir die jaarlikse kykNET Ghoema Musiektoekennings het geopen en jy word uitgenooi om jou inskrywing(s) te maak!
Die wenners in die musiek kategorieë in vanjaar se Huisgenoot Tempo-toekennings is op Maandag, 29 Oktober op Huisgenoot se aanlyn platforms bekend gemaak.
Die Bokkie-toekennings, in samewerking met Oakland, is op Sondag, 7 Oktober 2018 in die GrandWest se Grand Arena tydens ’n spoggerige gala-aand oorhandig.
Vanjaar se Bokkie-toekennings, in samewerking met Oakland, word op Sondag, 7 Oktober 2018 in die GrandWest se Grand Arena oorhandig.