Die eerste Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings word op Woensdag, 16 Oktober tydens ’n glansaand in die Moreleta-ouditorium deur Pretoria FM aangebied.
Dit is ’n nasionale geleentheid en om dit verder te laat uitstaan, word die beeldjies vir die toekennings deur ’n bekende beeldhouer ontwerp en gemaak. Die beeldjies sal ’n verrassing bly tot die aand van die geleentheid, maar die kunstenaars kan verseker weet dat elkeen graag met só ’n toekenning sal wil spog.
Tydens die geleentheid sal ere-toekennings oorhandig word aan ikone in die Afrikaanse musiekbedryf en spesiale gilde vir Afrikaanse Kuns en Kultuur sal ook bekend gestel word en baanbrekers sal vereer word. Uitstekende musiek-, klank- en produksiespanne, onder leiding van Rex van Deventer, is reeds besig om ’n uitmuntende vertoning saam te stel met van die land se beste Afrikaanse kunstenaars wat gaan sorg vir ’n skouspel van musiek, dans en kleur.
LEES OOK: Aitsa Afrikaanse Musiektoekennigs: Dís wie optree!
Kaartjies vir die glansaand is nóú teen R150 beskikbaar op iTickets.
KLIK HIER OM KAARTJIES TE KOOP
Hier’s die benoemings:
AFRIKAANSE MUSIEK IN ’N TV-PROGRAM OF TV-REEKS
Jo Black – Kom ons gaan groot (Die Groot Ontbyt)
Dewald Wasserfall – Nuwe begin (Die Kontrak)
Pieter Smith en Emo Adams – Toks & Tjops (Toks & Tjops)
Len Muller – Vrede (Mense Mense)
Jakkie Louw en Pietman Geldenhuys – Braai (Toks & Tjops)
VERVAARDIGER VAN DIE JAAR
Juan “Floors” Oosthuizen
Danny Smoke
Christie Schutte
Robin Keilly
Vaughan Fourie
Murray Lubbe
HUMORISTIESE ALBUM VAN DIE JAAR
Lekker Mens – Armand Steenkamp
Die Bliengmasjien – Die Flooze
My Harlekyn – Pieter Rischmüller
INSTRUMENTALE ALBUM VAN DIE JAAR
Kortbroek, langkouse – Rocco de Villiers
Joy – Lizelle le Roux
Starstruck – CH2
So maak ons – Vatvas Dansorkes
BOERE- OF TRADISIONELE MUSIEK ALBUM VAN DIE JAAR
Vanaand dans ons weer – Die Ventertjies
Tuisgebak – Brian Nieuwoudt en Fred Rheeder
3 Ghitaar Jolyt – Hennie de Bruyn en die kitaarkêrels
So maak ons – Vatvas Dansorkes
Die storie van Afrikaanse musiek – Pieter Smith
ALTERNATIEWE/ROCK ALBUM VAN DIE JAAR
Die liefde album – Jan Blohm
Maandag – Almero Welgemoed
20 Jaar in die kraal – Beeskraal
Bob Ffole – Bob Ffole
Koma – Spoegwolf
KONTEMPORÊRE ALBUM VAN DIE JAAR
Liefdegenerasie – Refentse
Voel jy die genade – Jo Black
Mal oor jou – Tarryn Lamb
Sit Kêrels – Adam Tas
Die Avontuur – Douvoordag
POP ALBUM VAN DIE JAAR
Mis eet slaap herhaal – Demi Lee Moore
Sous – Snotkop
Onbreekbaar – Corlea
Daai Ding – Ivan Roux
Dis nie sonde nie – Brendan Peyper
HIP-HOP ALBUM VAN DIE JAAR
Aangename kennis – Early B
Lewe – Jan Bloukaas
Al Jerome – Jerome Rex
LIEDJIESKRYWER VAN DIE JAAR
Elandré en Neil Schoombee
Jan Blohm
Refentse
Jo Black, Johan Vorster, Christoph Kotze en Roan Ash
Danie du Toit
Johan Oberholzer
Die publiek kan vir die benoemdes in dié kategorieë stem. SMS slegs die benoemde se kode na 45689. SMS’e kos R1,50 en gratis SMS’e tel nie. Stemlyne sluit Sondag, 29 September om middernag.
KLIK HIER VIR DIE VOLLEDIGE BEPALINGS EN VOORWAARDES
ALBUM VAN DIE JAAR
PA1 Demi Lee Moore – Mis eet slaap herhaal
PA2 Jo Black – Voel jy die genade
PA3 Refentse – Liefdegenerasie
PA4 Snotkop – Sous
PA5 Tarryn Lamb – Mal oor jou
PA6 Jan Blohm – Die liefde album
PA7 Juan Boucher – Twaalf rondtes
PA8 Spoegwolf – Koma
KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
PK1 Tarryn Lamb
PK2 Spoegwolf
PK3 Demi Lee Moore
PK4 Jo Black
PK5 Refentse
GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
PL1 Mis eet slaap herhaal – Demi Lee Moore
PL2 Reisiger – Refentse
PL3 Mal oor jou – Tarryn Lamb
PL4 Souserig – Snotkop
PL5 Potte – Early B (met Jack Parrow en Justin Vega)
PL6 Die Land – Steve, Jay, Bobby, Ruhan, Bok
PL7 Vier woorde – Tarryn Lamb
PL8 Liefde maak – Jan Blohm
PL9 Koma – Spoegwolf
PL10 Voel jy die genade – Jo Black
PL11 Liefdegenerasie – Refentse
PL12 Ben Ten – Early B
PL13 Dik in Desember – Snotkop
PL14 Boer loop deur my are – Appel
PL15 Ons word een – Juan Boucher
PL16 Jy laat die maklik lyk – Brendan Peyper
PL17 Sexy vi my – Dirk van der Westhuizen
MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR
PV1 Vuur op die water – Elandré [Vervaardiger en Regisseur: Christiaan Wolf]
PV2 Souserig – Snotkop [Vervaardiger en Regisseur: Christiaan Wolf]
PV3 Liefdegenerasie – Refentse [Vervaardiger en Regisseur: Gerhard van Rooyen]
PV4 Die Land – Steve, Jay, Bobby, Ruhan, Bok [Vervaardiger: Johan C Venter, Regisseur: Christiaan Wolf]
PV5 Mal oor jou – Tarryn Lamb [Vervaardiger: Johan C Venter, Regisseur: Christiaan Wolf]
NUWELING VAN DIE JAAR
PN1 Early B
PN2 Douvoordag
PN3 Ivan Roux
PN4 Almero Welgemoed
PN5 Hanco
Gesels gerus saam op sosiale media met die hutstemerk #Aitsa!