Die 8ste kykNET Ghoema-musiekpryse is Woensdagaand in die betowerende Sun Arena in Pretoria uitgedeel.
Ghoema
Op Woensdag 17 April om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Sun Arena in Pretoria byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree.
Inskrywings vir die jaarlikse kykNET Ghoema Musiektoekennings het geopen en jy word uitgenooi om jou inskrywing(s) te maak!
Op Sondag 29 April om 20:00 het die ganse Afrikaanse musiekbedryf by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie met Ghoema Musiektoekennings wegstap.
Op Sondag 29 April 2018 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree.
Op Sondag 23 April om 20:00 het die ganse Afrikaanse musiekbedryf by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie met Ghoema Musiektoekennings wegstap.
Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace…
Daar is jaarliks een groot gebeurtenis op die musiekkalender: Ghoema-musiekpryse. Tydens dié glansaand sit van ons land se grootste musikante…
Inskrywings vir die jaarlikse Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings het geopen en jy word uitgenooi om jou inskrywing(s) te maak! Klik op…
Die Ghoema Afrikaanse musiektoekenningsgeleentheid is op 25 April in die Joburg Theater in Johannesburg aangebied. Dis die vyfde jaar wat…