Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Bokkies

Oakland Bokkies 2018: En die wenners is…

Redaksiespan7 Oktober 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die Bokkie-toekennings, in samewerking met Oakland, is op Sondag, 7 Oktober 2018 in die GrandWest se Grand Arena tydens ’n spoggerige gala-aand oorhandig.

KLIK HIER VIR DIE BENOEMDES

Hier’s die volledige lys van wenners:

SANGER VAN DIE JAAR
Jan Blohm

SANGERES VAN DIE JAAR
Tarryn Lamb

NASIONALE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Steve Hofmeyr

LIEDJIE VAN DIE JAAR
Liefde Maak – Jan Blohm

MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR
Souserig –  Snotkop

ALBUM VAN DIE JAAR
Die Liefde Album – Jan Blohm

BAND VAN DIE JAAR
Sunset Sweatshop

TV-PERSOONLIKHEID VAN DIE JAAR
Emo Adams

SPORTSTER VAN DIE JAAR
Justin Harding

JUNIOR SPORTSTER VAN DIE JAAR
Minke Janse van Rensburg – Swem

KOOR VAN DIE JAAR
Tygerberg Kinderkoor

SKOLE UITBLINKER VAN DIE JAAR
Alex van Dyk – Toneel

Die wenners in dié kategorieë is deel van die Bok-span:

OMROEPER VAN DIE JAAR
Le-Lue van der Sandt

PROGRAM VAN DIE JAAR
Bok Sport met Johan Ferreira

BOKKIE-TOEKENNING
Yolandie Viljoen

WOODEN MIC
Stem le Roux

Hierdie toekenning is ’n ere-toekenning:

LEWENSLANGE BYDRAE TOT AFRIKAANS
Leon Schuster

Die Oakland Bokkie-toekennings word met trots aangebied deur Bok Radio en Oakland. Gesels saam op sosiale media met die hutsmerk #2018OaklandBokkies

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Bokkie-Toekennings 2025 uit die oog van ‘Sing in Afrikaans’
Bokkies 2024: Hier is die wenners!
Bokkies 2019: Hier’s die wenners!
Bokkies 2019: En die benoemings is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.