Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

kykNET Ghoema-musiekpryse 2019: Die wenners is…

Die 8ste kykNET Ghoema-musiekpryse is Woensdagaand in die betowerende Sun Arena in Pretoria uitgedeel.

Hiermee die volledige lys wenners:

Nuweling van die Jaar
Ivan Roux  – Daai Ding

Beste Komposisie van die Jaar
Mis Eet Slaap Herhaal  –  Demi Lee Moore (Skrywer: Johan Oberholzer)

Beste Hip Hop Liedjie van die Jaar
Ben Ten  – Early B  (Skrywer: Early B)

Beste Pop-album Deur ’n Manlike Kunstenaar
Sous  –  Snotkop

Beste Pop-album Deur ’n Vroulike Kunstenaar
Mis Eet Slaap Herhaal  – Demi Lee Moore

Beste Kontemporêre Album Deur ’n Manlike Kunstenaar
Liefdegenerasie  – Refentse

Beste Kontemporêre Album deur ’n Vroulike Kunstenaar
Mal Oor Jou  – Tarryn Lamb

Beste Album deur ’n Duo of Groep
Bewe  –  Adam

Beste Geestelike Album
S1ng  – S1

Beste Kinderalbum of –DVD
Buster & Bella en die Agt Talente  – Buster & Bella

Beste Alternatiewe Album
Die Liefde Album  – Jan Blohm

Beste Rock-album                                                                                                                      
Die Middernagtrein  –  Piet Botha

Beste Hip Hop-album
Al Jerome  – Jerome Rex

Beste Boere- of Tradisionele-musiekalbum
Tuisgebak  –  Brian Nieuwoudt & Fred Rheeder

Beste Instrumentele Album
Joy  – Lizelle Le Roux

Beste Musiekvideo    
Mis Eet Slaap Herhaal  – Demi Lee Moore  (Regie: Christian Wolf, Brickwolf Creatives)

Beste Liedjieskrywer: Solo
Pietman Geldenhuys

Beste Liedjieskrywer: Samewerkingsgroep  
Francois Henning en Dirk Van Niekerk

Beste Vervaardiger: Solo       
Robin Kielly

Beste Vervaardiger: Samewerkingsgroep                                                    
Elvis Blue en Juan ‘Floors’ Oosthuizen

Mees Afgelaaide Album van die Jaar
Die Liefde Album  – Jan Blohm (Vervaardigers: Jan Blohm / John Masser / Francois Kleynhans / Tertius Human / Kobie Koen [Vonk Musiek])                                                    

Mees Afgelaaide Liedjie van die Jaar            
Die Sluise van die Hemel – Robbie Wessels en Bok Van Blerk (Skrywer: Robbie Wessels)

Mees Gestroomde Album van die Jaar        
Aangename Kennis – Early B (Vervaardiger: Vougan Fourie)

Mees Gestroomde Liedjie van die Jaar         
Die Sluise van die Hemel – Robbie Wessels en Bok Van Blerk (Skrywer: Robbie Wessels)

Publiek se Gunsteling Manlike Kunstenaar  
Manie Jackson

Publiek se Gunsteling Vroulike Kunstenaar  
Jennifer Zamudio       

Publiek se Gunsteling Duo of Groep
Vatvas Dansorkes

Gewildste Liedjie van die Jaar
Mis Eet Slaap Herhaal  – Demi Lee Moore (Skrywer: Johan Oberholzer)

Ere-toekenning: Lewensbydrae
The Rockets

Ere-toekenning: Lewensbydrae
André Schwartz

Ere-toekenning: Beste Verkoper
Mis Eet Slaap Herhaal  – Demi Lee Moore (Vervaardigers: Juan ‘Floors’ Oosthuizen / Murray Lubbe / Robin Kielly)

Groep van die Jaar
Adam

Manlike Kunstenaar van die Jaar      
Snotkop

Vroulike Kunstenaar van die Jaar      
Tarryn Lamb

Album van die Jaar    
Mal Oor Jou  – Tarryn Lamb (Vervaardigers: Juan ‘Floors’ Oosthuizen / Danny Smoke / Robin Kielly / Crighton Goodwill / Murray Lubbe / Arnold Coleske / Paulo Azevedo)

Die kykNET Ghoema Musiektoekennings word op Saterdag 20 April om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Die bloutapyt word op Sondag 21 April om 18:30 op kykNET NOU!, DStv-kanaal 146 uitgesaai met ’n heruitsending van die toekennings wat direk daarna uitgesaai word.

Gebruik die #Ghoemas-hutsmerk op Facebook, Twitter en Instagram om op hoogte te bly, of om net saam te gesels.