Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Toekennings»Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings»Afrikaanse Musiektoekennings: Inskrywings oop, kaartjies beskikbaar
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings

Afrikaanse Musiektoekennings: Inskrywings oop, kaartjies beskikbaar

Redaksiespan1 Julie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die goeie nuus vir Afrikaanse kunstenaars is dat die datum vir die splinternuwe musiektoekenningsgeleentheid bekend gemaak is! 

LEES OOK: Pretoria FM skaaf aan nuwe Afrikaanse-musiek toekenningsgeleentheid

Pretoria FM het onlangs bevestig dat die nasionale toekennings vir gehaltekunstenaars, -lirieke, -skrywers en -produksies op 16 Oktober vanjaar vir die eerste keer by die Moreleta-ouditorium in Pretoria gaan plaasvind. 

Kunstenaars kan solank hulle inskrywings gereed kry, want die inskrywingsdatum is vanaf Maandag, 1 Julie tot Donderdag, 15 Augustus 2019.

KLIK HIER OM ’N INSKRYWINGSVORM AF TE LAAI

Alle inskrywings moet digitaal ingevul word en per e-pos na inskrywings@aamt.co.za  gestuur word.

KLIK HIER VIR DIE BEPALINGS EN VOORWAARDES

Die wenners sal kan spog met ’n unieke trofeë wat spesiaal deur ’n bekende beeldhouer ontwerp word. Volgens die uitvoerende hoof van Pretoria FM, Hennie Koortzen, gaan dit ’n Wêreldklas-vertoning wees wat gaan spog met die room van die land se Afrikaanse kunstenaars. Koortzen sê verder dat daar ook tydens die geleentheid erkenning gegee gaan word aan ván die legendes in die Afrikaanse musiekbedryf. 

Die publiek sal ook die geleentheid kan bywoon teen baie bekostigbare pryse. Kaartjies vir dié glansgeleentheid is nóú op iTickets beskikbaar.

KLIK HIER OM KAARTJIES TE KOOP

Die Afrikaanse musiek- en kunste-mark kan solank sy vere begin regskud vir ’n nasionale glansgeleentheid sonder weerga!

Gesels gerus saam op Facebook, Twitter en Instagram met die hutsmerk #AfrikaanseMusiektoekennings.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2024: Hier is die benoemdes
Nóg ’n kategorie vir Aitsa-Afrikaanse Musiektoekennings
Aitsa-Afrikaanse Musiektoekennings 2024: Skryf nóú in!
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2021: En die wenners is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.