Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Ghoema

kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Skryf nou in!

Redaksiespan6 November 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Inskrywings vir die jaarlikse kykNET Ghoema Musiektoekennings het geopen en jy word uitgenooi om jou inskrywing(s) te maak!

Dié toekenningsgeleentheid vier in 2019 sy agste bestaansjaar en beloof om nog groter as ooit te wees.

Vorige wenners soos Elvis Blue, Refentse en Jo Black is dit met eens dat hierdie die glansaand van die jaar is.

KLIK HIER VIR DIE 2018-WENNERS

Boonop gaan die toekenningsgeleentheid volgende jaar in die Sun Arena van die Time Square in Pretoria aangebied word en inligting oor kaartjies sal binnekort bekend gemaak word.

Indien jy in 2018 ’n album, liedjies en/of musiekvideo’s vrygestel het en graag hiervoor vereer wil word, maak werk daarvan om so gou as moontlik in te skryf!

Die inskryfperiode is vanaf 1 tot 30 November 2018 en die organiseerders gaan streng by hierdie tydperk hou.

Alles wat jy moet weet oor hoe om in te skryf sal op die Ghoema-webblad beskikbaar wees.

Klik hier om die inskrywingsvorm, amptelike kriteria, sowel as die reëls en regulasie af te laai.

Die Ghoema Musiek Trust in samewerking met kykNET sien uit om jou inskrywing te ontvang!

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

kykNET Ghoema-musiekpryse 2019: Die wenners is…
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Hier’s die benoemdes
Ghoema-musiekpryse 2018: En die wenners is…
Ghoema-musiekpryse 2018: Hier’s die benoemings

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.