Die benoemdes vir die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is pas bekendgemaak. Die toekenningsgeleentheid vind hierdie jaar plaas op 18 September 2024 by die 3Ci Ouditorium in Pretoria en die publiek word ook uitgenooi om die geleentheid by te woon.
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings
Inskrywings vir die Aitsa-Afrikaanse Musiektoekennings 2024 sluit binnekort. Nuwe kategorieë soos Ballade van die Jaar bied kunstenaars ’n platform vir erkenning. Skryf nou in.
Dit is weer tyd vir die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings en kunstenaars, liedjieskrywers en vervaardigers word uitgenooi om in te skryf in die onderskeie kategorieë.
Dié spogtrofees is op Woensdag, 1 Desember regstreeks vanaf die Afriforum Teater in Pretoria uitgedeel.
Afrikaanse musikante en kunstenaars het weer iets om na uit te sien in 2021.
Die eerste Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is op Woensdag, 16 Oktober tydens ’n glansaand in die Moreleta-ouditorium deur Pretoria FM aangebied.
Die eerste Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings word op Woensdag, 16 Oktober tydens ’n glansaand in die Moreleta-ouditorium deur Pretoria FM aangebied.
Pretoria FM het getrou aan sy leuse: Hoop, Glo, Leef in Afrikaans besluit om vanjaar op ’n besondere wyse erkenning te gee aan Afrikaanse kunstenaars wat deurlopend ’n uitstekende bydrae tot die kunste in die land lewer met gehaltemusiek, -lirieke en -produksies.
Die goeie nuus vir Afrikaanse kunstenaars is dat die datum vir die splinternuwe musiektoekenningsgeleentheid bekend gemaak is!