Die benoemdes vir die jaarlikse Huisgenoot Tempo-toekennings se benoemings is pas bekend gemaak.
Toekennings
Op Sondag 29 April om 20:00 het die ganse Afrikaanse musiekbedryf by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie met Ghoema Musiektoekennings wegstap.
Dis weer tyd vir die South African Music Awards (SAMA), wat vir die 24ste keer deur die Recording Industry of South Africa (RiSA) aangebied word.
Op Sondag 29 April 2018 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree.
Vanjaar se Huisgenoot Tempo-toekennings het ’n digitale baadjie aangetrek en die wenners in die musiek kategorie is Dinsdag, 24 Oktober eksklusief op Huisgenoot se webblad bekend gemaak.
Die sewende Bokkie-toekennings word Sondag, 8 Oktober 2017 by GrandWest in Kaapstad oorhandig. Ná ’n publiek nominasie-veldtog is die benoemdes…
Op Sondag 23 April om 20:00 het die ganse Afrikaanse musiekbedryf by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie met Ghoema Musiektoekennings wegstap.
Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace…
Daar is jaarliks een groot gebeurtenis op die musiekkalender: Ghoema-musiekpryse. Tydens dié glansaand sit van ons land se grootste musikante…
Inskrywings vir die jaarlikse Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings het geopen en jy word uitgenooi om jou inskrywing(s) te maak! Klik op…