Resensies

Ruan Josh, beter bekend as Ruan du Plessis se lang verwagte debuutalbum, Eggo het die plaaslike musiekmark behoorlik aan die gons nadat dit verlede maand uiteindelik vrygestel is.

Riana Nel se derde Afrikaanse album, Jy sal weet wat vroeër vandeesmaand bekend gestel is, verstom weereens met meesleurende melodieë en betekenisvolle lirieke wat beslis menige hartsnare gaan roer.