Na die sukses van “Haai Haai” is Ricus Nel en Riaan Benadé terug met “308” — ’n humoristiese Afrikaanse country rock-liedjie oor jag, kalibers en kameraderie, met ’n kreatiewe musiekvideo.
Skrywer: Fanie Nel
Ruhan du Toit se solo-album, Monumentaal, beloof om ’n introspektiewe blik op die herkoms van Afrikaans te plaas.
Victor Bravo se jongste enkelsnit is onlangs vrygestel – en Fanie Nel het vyf gevat met dié manne!
Wat gebeur as jy vyf ouens van ’n Engelse groep saam met ’n Afrikaanse voorsanger gooi? Jy kry die groep Posduif. Fanie Nel het met dié diverse groep gaan gesels.
Loki Rothman se debuutalbum, Op My Pad, wat onlangs uitgereik is, beloof om verhoudings en gepaardgaande gevoelens onder die soeklig te plaas.
Vir sewe jaar lank het Ruhan du Toit en Deon van der Merwe Suid-Afrika platgetoer as die groep Touch of Class.
Ivan Roux se debuutalbum, Daai Ding wat onlangs vrygestel is, beloof om alle dansvloere regoor die land op horings te neem.
Op die oog af lyk die manne van DZL (Andries Hendrik-Potgieter en Wiaan Fourie) soos modelle vir ’n Men’s Health-voorblad, maar wanneer jy dié twee van nader leer ken besef jy eintlik daar is veel meer agter daardie perfekte blokkies maag.
Die sanger en TV-aanbieder, Lee Scott, kén van klippe kou en harde werk. Sy professionele musiekloopbaan het immers in 2006 begin.
Jo Black is sy rolmodel, hy sal graag saam met Karlien van Jaarsveld ’n duet wil doen en boonop kan hy goed kan dans. Ons het ingeloer by die kunstenaar, Ivan Roux, om hom van nader te leer ken.