Joe Foster: Volgende Stap
Joe Foster se tweede solo-album album, Volgende Stap wat uit tien Afrikaanse sowel as drie Engelse snitte bestaan, is simbolies van die splinternuwe musikale seisoen wat hy nou in sy loopbaan betree.
Lees MeerJoe Foster se tweede solo-album album, Volgende Stap wat uit tien Afrikaanse sowel as drie Engelse snitte bestaan, is simbolies van die splinternuwe musikale seisoen wat hy nou in sy loopbaan betree.
Lees MeerDemi Lee Moore wat tydens vanjaar se eerste Afrikaans Is Groot konsert as wenner van VIA se gewilde werklikheidsreeks, Die Kontrak aangewys is, het plaaslike gehore behoorlik verstom met haar tweede album, Mis Eet Slaap Herhaal wat verlede maand uitgereik is.
Lees MeerHugo Niewoudt se vyfde album, Net soos die sneeu wat in Augustus vanjaar bekend gestel is, bied nes al sy voorgangers ’n mengsel van strelende pop, rock en country melodieë wat beslis harte gaan verower.
Lees MeerMal oor Jou met sy aangrypende melodieë en betekenisvolle lirieke sal aanklank vind by elkeen wat al ooit sy of haar hart op iemand verloor het en dit dan met moeite weer terug moes vind.
Lees MeerAmpie se derde solo album, Bosveld Blues wat vroeër vanjaar vrygestel is, bied ’n uitstekende balans tussen aangrypende liefdesballades en tong-in-die-kies kuier liedjies vir rondom die braaivleisvuur.
Lees MeerMarcato se tweede album, Vrede vir almal… wat onlangs bekend gestel is, beloof om hulle aanhangers met ’n splinternuwe klank en introspektiewe lirieke sowel as ’n stewige dosis sosiale kommentaar te verras.
Lees MeerKurt Darren se nuutste album, Laat die dansvloer brand bied oudergewoonte ’n groot verskeidenheid van polsende dansliedjies wat jou voete sal laat jeuk tot diepsinnige liefdesballades wat jou hart sal laat vermurwe.
Lees MeerDie immergewilde Steve Hofmeyr se 30ste album, Skree wat onlangs uitgereik is, maak weereens van daardie baie gewilde narratiewe aanslag gebruik waarmee hy jare gelede reeds die harte van soveel aanhangers gewen het.
Lees MeerMonique Steyn se langverwagte nuwe album, Mosaïek wat onlangs bekend gestel is, beloof om luisteraars te verras met ’n splinternuwe, baie meer volwasse klank as waaraan hulle tot dusver gewoond was.
Lees MeerLen Muller se tweede album, Oog van die storm wat vroeër vanjaar bekend gestel is, bied inspirerende en bemoedigende musiek met ’n baie sterk geestelike ondertoon.
Lees Meer