Afri-Indie-musiekpryse 2021: En die toekenning gaan aan…

Die eerste Afri-Indie-musiekpryse is onlangs tydens ’n spoggeleentheid by Patteland in Centurion uitgedeel. 

Rea le Roux, stigter en organiseerder van dié toekennings, sê dat sy weet dat van hierdie kunstenaars reeds vir 25 jaar lank al musiek maak en nooit die erkenning kry wat hul toekom. Die Afri-Indie-musiekpryse wil daardie erkenning gee… 

Van die groot pryswenners sluit Victory 5, Go the Rodeo, Helena Hettema en Pieter Rischmuller in. 

Lewenlange bydraes is ook aan onder andere Thys die Bosveldklong, The Staccatos en die musiekbemarker Lydia Winchester oorhandig. 

Hier is die volledige lys van wenners:

LEWENSLANGE BYDRAE: ERE-TOEKENNING

Thys die Bosveldklong

LEWENSLANGE BYDRAE: BEMARKING
Lydia Winchester

LEWENSLANGE BYDRAE: ERE-TOEKENNING
The Staccatos

BESTE KUNSTENAAR BESTUURDER
Ebeth Loots

BESTE ALGEHELE VROULIKE KUNSTENAAR (SOLO)
Helena Hettema

BESTE ALGEHELE MANLIKE KUNSTENAAR (POP)
Pieter Rischmuller

BESTE VOLWASSE KONTEMPORÊRE KUNSTENAAR
Martin Bester

BESTE LEWENDIGE KUNSTENAAR (GROEP)
The Barbosa Experience

BESTE VROULIKE KUNSTENAAR (POP)
Nadine Blom

BESTE DUO
Henri Alant en Jennifer Zamudio – Daar’s ’n Rede

BESTE LIEDJIESKRYWER: AFRIKAANS
Rudi Claase

BESTE MUSIEK VERVAARDIGER: AFRIKAANS
Andre Hurter

BESTE MUSIEK VERVAARDIGER: ENGELS
Michael Naranjo

BESTE LIEDJIESKRYWER: ENGELS
Michael Naranjo

BESTE ROCKGROEP
Beeskraal

BESTE POPALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Verslaaf – JP White

BESTE POPALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Dink twee keer – Judith Kea

BESTE KOMIESE VERVAARDIGER
The Kiffness

BESTE EDM/DANS-VERVAARDIGER: ENGELS
Max Hurrell

BESTE EDM/DANS-VERVAARDIGER: AFRIKAANS
Afrikaans Wil Dans

BESTE LEWENDIGE KUNSTENAAR (SOLO)
Leroi

BESTE TRADISIONELE-ALBUM
Piekniekliedjies – Die Jaloersbokkies

BESTE INTERNASIONALE-ALBUM
Paris Nights – Helena Hettema

BESTE SAMEWERKENDE ALBUM: INTERNASIONAAL
Cole & Friends – Cole van Davis

BESTE MUSIEKVIDEO
Dowe Ore – Go the Rodeo

BESTE ALTERNATIEWE-ALBUM
Lekker Chilled – Go the Rodeo

BESTE ALGEHELE ENKELSNIT
Breakway Line – Victor Bravo

BESTE GOSPEL-ALBUM DEUR KINDERS
Hoofstuk 1 – Victory 5

BESTE GOSPEL MUSIEKVIDEO DEUR KINDERS
U Love me 4 me – Victory 

BESTE ALGEHELE KUNSTENAAR: KINDERS
Lu-Anel

7+ MILJOEN KYKBEURTE OP YOUTUBE
Demi Demi

BESTE TRADISIONELE ALBUM: BOEREMUSIEK
Best of Henke Vorster – Henke Vorster en Die Rebelle

BESTE ALBUM DEUR ’N KUNSTENAAR MET ’N GESTREMDHEID
My Droom – Sarel van der Westhuizen

BESTE NUWELING
Riempies

BESTE BLUES GROEP
Qorband Blues Band

BESTE INSTRUMENTALE-ALBUM
Strings on Fire – Strings on Fire

BESTE KLASSIEKE-ALBUM
Immortality – Venetia Rose 

GEESBEKER
Rene Reichert

Bly ophoogte van die jongste Afri-Indie-musiekpryse nuus op Facebook.