Afri-Indie-Musiektoekennings Afri-Indie-musiekpryse 2021: En die toekenning gaan aan…Redaksiespan Die eerste Afri-Indie-musiekpryse is onlangs tydens ’n spoggeleentheid by Patteland in Centurion uitgedeel.