Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Leah is terug met ’n nuwe enkelsnit
Nuus

Leah is terug met ’n nuwe enkelsnit

Redaksiespan2 November 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Willem Botha

Die sangeres en deesdae ook aanbieder van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks, Boer Soek ’n Vrou, Leah is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat beloof om diep in luisteraars se harte te kruip.

Dié enkelsnit, wat Ek Mag Jou Mis heet, is uit die pen van die uiters talentvolle Johan Vorster en vertel die verhaal van verbode liefde, maar met ’n positiewe en hoopvolle aanslag. Die liedjie het ook ’n lekker country gevoel en sal iets vars en nuut wees vir Leah-aanhangers wat gewoond is aan haar poptreffers of klassieke ballades.

Luister hier na ’n voorskou:

“Die inhoud praat met jou hart en siel, dit neem jou op ’n bekende reis met afdraaie en kruispaaie en so kan baie wat hierna luister met dit vereenselwig,” sê Leah oor die snit, wat eksklusief op die In Afrikaans Volume 3 versamel-album, beskikbaar is.

LEES OOK: Nóg ’n wonderwerk vir Leah

Die musiekvideo vir die nuwe enkelsnit word ook binnekort beplan, maar hieroor wil Leah nie veel verklap nie.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.