Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Spoegwolf en Jan Blohm gaan rock in Kirstenbosch
Nuus

Spoegwolf en Jan Blohm gaan rock in Kirstenbosch

Promosie1 Maart 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die alternatiewe musiekgroep, Spoegwolf en die multi-bekroonde sanger en liedjieskywer Jan Blohm, gaan op Sondag, 17 Maart dit uit rock by die pragtige Kirstenbosch Botaniese Tuin.

Dié konsert is een van die vele konserte in die Kirstenbosch Summer Sunset Concerts-reeks, wat vanjaar vir die 27ste keer aangebied word. Die Kirstenbosch Botaniese Tuin word as een van die mooiste tuin in die wêreld bestem.

Jan Blohm, wat vir die eerste keer tydens die konsertreeks sal optree, is van mening dat die mense baie geesdriftig is. “Ek speel met ’n volle band, ’n bietjie rock, ’n bietjie blues. Ons gaan liedjies vanaf die nuwe album en ou gunstelinge sing,” sê hy opgewonde.

“Jy kan Spoegwolf-liedjies verwag – all the time,” terg Chris von Wielligh van die groep Spoegwolf, wie se nuwe album, Koma, onlangs die nommereen plek op die Apple Music albumtreffersparade ingeneem het.

Kaartjies vir die opwindende konsert sluit toegang tot die pragtige tuin in. Bring dus jou piekniek mandjie of koop eet- en drinkgoed by die Moyo kostrok op die perseel.

“Kom asb. en geniet die dag saam ons, julle sal nie spyt wees nie,” moedig Jan verder aan.

Hekke open 16:00 en die konsert duur van 17:15 tot 19:00. Kaartjies kos R190 vir volwassenes, R160 vir 6 tot 21 jaar (ID word benodig) en kinders onder 6 kry gratis toegang.

Kaartjies vir die konsert is beskikbaar by Webtickets of uitgesoekte Pick n Pay-takke.

LET OP dat Webtickets die enigste aanlyn kaartjievennoot is. Kirstenbosch kan nie waarborg dat kaartjies wat van derde partye gekoop is geldig is nie. Vir aanlyn besprekings en betalings in die winkel kan jy jou kaartjies by enige Pick n Pay-tak afhaal; wat insluit PnP Clothing, Pnp Liquor en PnP Express.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.