Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Wen R50 000 se studiegeld met JOOX!
Nuus

Wen R50 000 se studiegeld met JOOX!

Geborg Deur: JOOXJOOX5 Maart 2019
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

’n Goeie album kan studente saambring, ’n uitstekende treffer kan nuwe verhoudings bou en die beste van alles – musiek kan jou vermoeë om te studeer, te leer en te groei verbeter.

Nou is daar ’n manier om die koste van jou studies met die deel van jou gunstelingliedjie te klop.

Die musiekstroomapp, JOOX, daag alle studente regoor Suid-Afrika uit om hul gunstelingliedjie of -liedjies op Facebook en Instagram te deel. Tag dan ook @JOOXSouthAfrica of @JOOXMusiek en gebruik die hutsmerk #BeatFees en jy kan dalk die kans staan om jou studiegeld met ’n fantastiese R50 000 te klop.

Om deel te neem aan die kompetisie moet jy die JOOX-app in die Google Play of iOS app winkel aflaai, jou liedjie deel en JOOX op sosiale media tag. Onthou hoe meer liedjies jy deel hoe groter die kans om te wen.

Die kompetisie sluit Maandag, 15 Maart 2019 en die wenner sal voor 21 Maart 2019 aangekondig word. Vir meer besonderhede asook bepalings en voorwaardes, besoek www.joox.co.za.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.