Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Jacaranda Day 2017 is hier!

Jacaranda FM, in samewerking met Gumtree, bring Jacaranda Day terug – met ’n nuwe tuiste.

Op 27 May 2017 gaan kunstenaars soos, Karen Zoid, Francois Van Coke, Martin Bester, Dr. Victor, Matthew Mole, Riana Nel, DJ Kent, Mango Groove en Shekhinah almal op een verhoog wees vir agt ure se musiekvermaak.

 

Hoeveel kos dit?

Algemene toegang (Volwassenes) – R150
Kinders (Onder 12) – R75

Klik hier om kaartjies te koop.

Luister hier waarna jy kan uitsien: