Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top-40: Week 3

Redaksiespan21 Februarie 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE

Hierdie week het 17 snitte gestyg, 17 gedaal, vyf onveranderd gebly en een nuwe snit ’n toetrede tot die top-40 gemaak.

Riaan Benadé se Spontaan styg met drie plekke tot op nommer een. Die totale eenhede vir die liedjie is 120 838 – 90% teenoor die vorige week se 63 332.

Bernice West behou haar plek op nommer twee met Sonop-Blom en Fatman skuif na nommer drie met Vuil Coke. Dié liedjie het wel meer kykbeurte in die afgelope week tenoor sy vorige week ontvang.

Maak my jou tequila van Demi Lee Moore skuif een plek op na nommer vier en Riaan Benadé se Vat ’n Bietjie sak twee plekke af na nommer vyf.  Ek dink ek mis maar net jou hart van Juan Boucher skuif een plek op na nommer ses.

Ché en Snotkop se Ek like hoe jy dans bereik vir die eerste keer die top-10 en staan stewig op nommer sewe. Jan Jan Jan bly staande op nommer agt met Gooi Mielies terwyl Appel se Nonna op nommer nege is.

Ek bly ’n boer van Jan Jan Jan voltooi die top-10.

Boude van Loufi maak ’n toetrede tot die top-40 op nommer 40 wat beteken dat ons dié week vir Early B en Jack Parrow se Sak Sara groet.

Die Afrikaanse Musieknuus Top-40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke meet per week. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

 

 

FEITEKASSIE:

  • 412 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die Top-40.
  • Die totale kykbeurte van die 412 liedjies is meer as 326 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 3 418 274 nuwe kykbeurte bygekry, waarvan 1 985 814 behoort aan die Top-40 liedjies.
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.