Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top-40: Week 2

Redaksiespan14 Februarie 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE

In vandeesweek se Afrikaanse Musieknuus Top-40 het vyf snitte gedaal, 24 gestyg, sewe onveranderd gebly en vier snitte ’n toetrede tot die top-40 gemaak. 

Fatman se Vuil Coke skuif van verlede week se nommer twee tot by nommer een met 73 500 eenhede die afgelope week. Bernice West se Sonop-Blom skuif dus dié week ’n plek af na nommer twee. 

Riaan Benadé behou sy derde en vierde plek met Vat ’n Bietjie en Spontaan. Laasgenoemde se musiekvideo is ook vandag uitgereik. 

Kyk die musiekvideo hier:

Demi Lee Moore se Maak my jou tequila behou sy nommer vyf posisie terwyl Appel se Nonna sy hoogtste posisie nóg bereik en drie plekke klim van nommer nege na nommer ses. Juan Boucher se Ek dink ek mis maar net jou hart bly staande op nommer sewe asook Jan Jan Jan se Gooi Mielies op nommer agt. 

Ricus Nel en Snotkop se Boerepompie skuif een plek van nommer 10 na nommer nege en Riaan Benadé se Lieg Vir My klim 17 plekke van verlede week se nommer 27 na nommer 10. 

Liedjies wat ’n toetrede tot die top-40 gemaak het sluit in Word Wakker van Jan Blohm op nommer 35, Stop Wag Bly Nog ’n Bietjie van Brendan Peyper in nommer 37, Bernice West se Die Hart op nommer 38 en Jan Jan Jan se Wys jou vleis op nommer 39.

Die Afrikaanse Musieknuus top-40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke per week meet. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

Luister hier na die top-40 op Apple Music:

FEITEKASSIE:

  • 401 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die top-40.
  • Die totale kykbeurte van die 401 liedjies is meer as 323 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 3 081 089 nuwe kykbeurte bygekry, waarvan 1 759 946 behoort aan die top-40 liedjies.
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.