Nuus

DECA het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie instrumentale musiekgroep het die afgelope jaar duisende musiekharte kom verower en is reg vir die volgende opwindende hoofstuk van hulle loopbaan.