Die instrumentele musiekgroep, DECA en die talentvolle sanger, liedjieskrywer en musikant, Len Muller, het kragte saamgesnoer en ’n inspirerende liedjie, wat spreek van oorwinning, opgeneem.
Nuus
Ampie is besig om vinnig naam te maak as ’n briljante en gesogte liedjieskrywer en almal staan tou om van sy talent gebruik te maak.
Die Afrikaanse sangers Bok van Blerk en Robbie Wessels het weer kragte saamgespan – dié keer vir ʼn liedjie oor die droogte.
Die musiekvideo vir Lizandra Winter en Joshua Na Die Reën se duet is pas vrygestel. Die snit is ’n weergawe van die ontslape Christa Steyn se Ek Wil Vir Jou.
2ndLife is terug met ’n nuwe enkelsnit wat spesiaal geskryf is vir ons land en sy mense.
Hanna Boss se splinternuwe debuutalbum, Verf Jouself, is pas uitgereik en menseverhoudings is die sentrale inspirasie agter die musiek.
Vir Pretorianers staan die Erasmuskasteel as ‘die Spookhuis’ bekend en mense assosieer dié huis met mites en gruverhale.
Rona van Blerk, ’n passievolle donkerkop met ’n sielvolle stem, is vinnig besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf.
Die sanger Juan Boucher het pas ’n musiekvideo vir die titelsnit, Onthou Jy Om Jonk, van sy jongste album uitgereik.
18 jaar gelede het ’n blonde jongman sy debuut gemaak in die musiekbedryf aan die sy van Lianne Heyl, beter bekend as Boeboe.