Die borrelende sangeres, Sharoney, sit nie stil nie. Sy het die afgelope paar jaar haar plek in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte losgesing.
Nuus
Twee van Suid-Afrika se gewildste sangers het kragte saamgesnoer om ’n pragtige liedjie getiteld, Soen die Reën op te neem.
Aanhangers van die sanger, Joe Foster, word behoorlik bederf hierdie Valentynsdag.
Daar is nou maar eenmaal niemand anders soos Robbie Wessels nie.
Jack Parow kan nie trotser wees om sy musiekvideo vir My Koningkryk vry te stel nie.
Wanneer jy na ADAM se musiek luister, is dit maklik om te verstaan hoekom dié musiekgroep so gewild is in die Afrikaanse vermaakbedryf.
kykNET het onlangs bekend gemaak dat die sangeres en aktrise, Leah, die leisels by Minki van der Westhuizen as Boer Soek ’n Vrou-aanbieder sal oorneem.
Jou Wêreld is die nuutste vrystelling deur Frikkie van Biljon, ’n talentvolle nuweling in die musiekwêreld wat in 2017 sy debuut gemaak het.
Ricus Nel se aanvoeling vir die ontslape Worsie Visser se musiek is merkwaardig en sy stem is uitgeknip vir hierdie huldeblyk.
Brendan Peyper is besig om behoorlik opslae te maak – nie net met sy stem en soetkoek-verkope van sy nuutste album nie, maar ook met sy ‘ander bates’.