Die Heuwels Fantasties se album OKAY! lewer die een treffer na die ander op. LED Liefde, Gebruik my, Koeëlbaai ft.…
Nuus
Die eerste In Afrikaans-konsertreeks op Hartenbos in die somervakansie maak dié gewilde vakansie-oord net die plek om te wees oor…
“’n Mens maak seer met woorde en juis oor daardie rede kan ’n mens nie altyd met woorde jammer sê…
Jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars is nou letterlik aan die punte van jou vingers met die JOOX-musiekstroom app. Luister regstreeks na…
Nadat kaartjies vir nege Afrikaans is Groot-vertonings in Pretoria binne enkele ure uitverkoop het, maak dié gewilde konsertreeks weer ’n…
Hieronder is inligting om jou ervaring so gerieflik as moontlik te maak. MAAK SEKER JY IS TEN VOLLE BEWUS VAN…
Vyftien jaar nadat Kurt Darren die Afrikaanse musiekmark gestormloop het, wéét die onbetwisbare koning van Afrikaanse dansmusiek steeds hoe om die planke behoorlik te laat wip.
Jo Black is sy rolmodel, hy sal graag saam met Karlien van Jaarsveld ’n duet wil doen en boonop kan hy goed kan dans. Ons het ingeloer by die kunstenaar, Ivan Roux, om hom van nader te leer ken.
Hanna Boss se enkelsnit, Verf Jouself, is gedurende Oktober 2017 uitgereik en kan reeds oor die klankgolwe van radiostasies landswyd gehoor word!
Joe Foster se splinternuwe enkelsnit, Vrede Maak, is op Vrydag 10 November bekend gestel. Dié liedjie is eksklusief beskikbaar op JOOX, die splinternuwe musiekstroom-app.