Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Spesiaal vir Valentynsdag: Laai Joe Foster se treffer gratis af!
Nuus

Spesiaal vir Valentynsdag: Laai Joe Foster se treffer gratis af!

Redaksiespan14 Februarie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Aanhangers van die sanger, Joe Foster, word behoorlik bederf hierdie Valentynsdag.

Dié sanger het besluit om een van sy treffers gratis beskikbaar te maak, en dit slegs van 09:00 tot middernag.

Joe het vroeër vandeesmaand sy aanhangers gevra om uit vier liedjies; In Die Reën Vir Jou, Ridder, Pad Na Jou Hart of Vir My Gemaak te kies. Dis uiteindelik Pad Na Jou Hart wat die harte vinniger laat klop het.

Klik hier om die liedjie gratis af te laai

“Dis nou al 5 jaar wat die liedjie die pad na julle harte gevind het en dit is vandag so perfek gepas om hierdie liedjie gratis beskikbaar te maak want die film Pad Na Jou Hart het ook op valentynsdag begin wys by teaters 5 jaar gelede,” sê Joe.

Volgens hom is dit ’n geskenk aan sy aanhangers om dankie te sê vir hul getroue ondersteuning die afgelope paar jaar.

Joe tree vanaand in Polokwane op by Pietersburg Laerskool vir ’n spesiale valentynsdag optrede. Skakel vir Norman op 064 491 2367 vir meer besonderhede en kaartjies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.