Ricus Nel: Rebecca

Ricus Nel se aanvoeling vir die ontslape Worsie Visser se musiek is merkwaardig en sy stem is uitgeknip vir hierdie huldeblyk.

Ricus het die grootste Worsie Visser-treffers afgestof, blinkgevryf en met ’n kraakvars warmte en energie – pronk ’n album wat noukeurig saamgestel is en sonder twyfel by menige kuier geleenthede vuurwarm gespeel gaan word.

Rebecca is een van die gewilde liedjies op Ricus se nuwe album Ricus Nel Bring Hulde aan Worsie Visser en die musiekvideo daarvan is onlangs vrygestel.

Kyk die musiekvideo hier: