Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Samantha Leonard reik treffende enkelsnit uit
Nuus

Samantha Leonard reik treffende enkelsnit uit

Redaksiespan2 Februarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die gewilde sangeres, Samantha Leonard (wat derde in die tweede seisoen van The Voice SA geëindig het) het pas haar nuwe enkelsnit Jou Hart Sal Heel Raak, vrygestel.  

Die musiekvideo vir hierdie treffende lied sal ook binnekort die lig sien.

Die liedjie is oorspronklik deur Vaughan en Nerine Gardiner geskryf.

Luister hier na ’n voorskou:

“Toe ek hierdie liedjie vir die eerste keer hoor, het ek onmiddellik in trane uitgebars en geweet ek moet hierdie liedjie opneem en deel maak van my solo-album,” vertel Samantha.

Die sangeres sê dit is asof die lirieke direk met haar gepraat het en sy het net geweet dit gaan ook vir soveel ander daarbuite wat deur moeilike tye gaan iets beteken, veral vir mense wat net skielik iemand spesiaal in hulle lewe verloor het en wens vir net nog een dag saam daardie persoon.

“Twee van my baie goeie vriendinne wat ek sussies noem en hulle ma, het onlangs hulle pa skielik aan kanker afgestaan. Ek kan myself nie indink waardeur hulle gaan en die pyn wat hulle elke dag saam hulle dra nie, maar ek wil hê hulle moet weet om dit een dag op ’n slag te vat en weet eendag sal jou hart weer heel raak,” gesels Samantha verder.

Samantha Leonard se debuut-album, ’n Duisend Keuses, word op 1 Maart 2019 uitgereik en aanhangers kan uitsien na dertien pragtige snitte op die album.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.