Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Francois van Coke & Vriende: Dis nou julle beurt, Kaapstad!
Nuus

Francois van Coke & Vriende: Dis nou julle beurt, Kaapstad!

Redaksiespan31 Januarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Ná die suksesvolle uitverkope vertoning by die Sun Arena in Pretoria verlede jaar, het Kapenaars gesmeek vir ’n Francois van Coke & Vriende-konsert in die Moederstad.

Francois van Coke is grootgemaak in die Noorde van Kaapstad en het bekendheid verwerf as die voorsanger van die rockgroepe, Fokofpolisiekar (2003 tot nou) en Van Coke Kartel (2007 tot 2017).

In 2015 het Francois se solo-loopbaan met die ballade van die jaar, Toe vind ek jou, ’n duet met Karen Zoid afgeskop.

In 2018 het Francois besluit om sy vyftien jaar as rock ikoon en plaaslike musiek pionier te vier. Die resultaat was ’n twee-ure rock-skouspel aangebied deur Francois; wat verskeie kunstenaars saam met wie hy van die gewildste treffers geskep het ten toon stel.

“Ek het die voorreg gehad om met gesoute kunstenaars in Suid-Afrika te werk. Die Francois van Coke & Vriende 2018 Pretoria konsert, was sonder twyfel die hoogtepunt van my loopbaan. Dit het net sin gemaak om die konsert na my stad, Kaapstad te bring. Maak nie saak wat jy doen nie, moet net nie die spesiale aand misloop nie,” het Francois oor die rock-skouspel gesê.

Die ruggraat van die konsert is Francois van Coke, wat saam met sy band, Die Gevaar ’n paar liedjies van sy solo-loopbaan sal opvoer. Gedurende die vertoning gaan van sy vriende aansluit by hom om die liedjies wat hulle saam geskep het en liedjies vanuit hul eie katalogus te sing.

Die vriende vir Kaapstad is: Jack Parow, Majozi, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Laudo Liebenberg, Coenie de Villers, Early B, Arno Carstens, Van Coke Kartel en Riana Nel.

Kaartjies vir die konsert is nou beskikbaar by Computicket. Klik hier om joune aan te skaf.

Vir ’n voorsmakie, loer hierna:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.