In die week se aflewering van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak, het ons die 17-jarige leerder van Centurion, Tatum Strydom, gegroet.
Die Kontrak
Die kroegman van Pretoria, Wilha Carstens, is dié week sy kontrak kwyt in VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak.
Die 19-jarige Tasha van Middelburg in Mpumalanga is die volgende deelnemer in VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak, om huis toe te gaan.
Faraway George, ’n musikant van Pretoria, moes dié week sy kontrak vaarwel roep in VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak.
In die jongste aflewering van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak, is die 20-jarige onderwysstudent van Uitenhage, Tyral-Lee Miggels se kontrak deur die grootbaas opgeskeur.
In vandeesweek se aflewering van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se nuwe werklikheidsreeks, Die Kontrak, het die mentors elk twee deelnemers vir hul kontrakte gekies.
VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se nuwe werklikheidsreeks, Die Kontrak, het op Woensdag, 19 September die lig gesien.
Die groot oomblik is uiteindelik hier: VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se splinternuwe TV-reeks, Die Kontrak, waarin die volgende groot Afrikaanse kunstenaar gekroon sal word, skop dié maand op die Afrikaanse leefstylkanaal af.
Kaartjies vir die opnames van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se nuwe TV-reeks Die Kontrak – wat die volgende groot Afrikaanse kunstenaar sal kroon – is nou op Computicket beskikbaar.
Inskrywings vir VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se nuwe TV-reeks Die Kontrak – wat die volgende groot Afrikaanse kunstenaar sal kroon – het 30 Junie om middernag gesluit met 1 976 oudisie-video’s altesaam.