Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Madeliefie Makietie»Gewilde Matzikama-fees skuif ná vyftien jaar
Madeliefie Makietie

Gewilde Matzikama-fees skuif ná vyftien jaar

Redaksiespan19 Mei 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die gewilde Madeliefie Makietie-fees, wat jaarliks op Vredendal aangebied is, verhuis na Strandfontein, die juweel stranddorpie aan die Weskus.

Vanjaar se fees, wat plaasvind op 29 en 30 September, sluit 21 van ons land se top kunstenaars in, onder andere Majozi, Lee Scott, Die Broers, Pieter Koen, Snotkop, Neil Somers, Dirk van der Westhuizen, Willem Botha, Andriëtte Norman, Brendan Peyper, Leah, HemelBesem, Lianie May, Jay, Bobby van Jaarsveld, Klikkerland, Lollos en Dobbelsteun.

Majozi
Lee Scott
Die Broers
Pieter Koen
Dirk van der Westhuizen
Willem Botha
Andriëtte Nprman
Brendan Peyper
Leah
HemelBesem
Lianie May
Jay
Bobby van Jaarsveld
Lollos
Klikkerland

“Madeliefie Makietie is die grootste handelsmerk vir Afrikaanse vermaak in die Namaqua Weskus-streek,” sê Stokkies van Zyl, voorsitter van Madeliefie Makietie. Volgens Van Zyl bied dié fees gesinsvriendelike en bekostigbare vermaak-ervarings wat gefokus is op Afrikaanse inwoners.

“Ons is trots op Suid-Afrika, ons kultuur, ons streek se lekker wyne, heerlike kos en gasvryheid,” vertel van Zyl verder. Van Suid-Afrika se beste kunstenaars trek saam oor een naweek, by een fees, op drie verskillende verhoë.

Die hele dorp vorm die feesterrein met stalletjies in die strate, eetplekke, en drie verhoë. Dié drie verhoë sluit in die hoofverhoog wat die natuurlike amfiteater van die Perdeskoen is, die dagverhoog en die laatnag-verhoog. “ ’n Produksie-vertoning – Die juweel van die Weskus – vorm die kern van ons aanbod,” sê van Zyl.

Meer inligting oor die fees en verblyfopsies sal binnekort beskikbaar wees op die fees se nuwe webblad.

Bly ook op hoogte van die jongste Madeliefie Makietie-nuus op Facebook, Twitter en Instagram en klik hier.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Country-legendes skop Strandfontein-fees af!
Madeliefie Makietie terug op Strandfontein
Madeliefie Makietie herskryf resep vir feeshou op Strandfontein
Is jou feesskoene al afgestof vir Madeliefie Makietie 2017?

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.