Skrywer: Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

In samewerking met GrootTunes Joe Foster het onlangs sy nuwe enkelsnit Ridder, vrygestel en ons het gaan aanklop om uit te vind waaroor dié snit gaan. Jou CD Hartklank is op GrootTunes beskikbaar, vertel ons wat mense van die album kan verwag? Hartklank is ’n album wat ek self geskryf het, met liedjies uit my hart. Ek sing oor die taal van liefde en dit is mooi vervat in die nuutskepping Hartklank. Daar is ook ’n lied op die album met die titel Hartklank, wat vertel dat jy jou hart moet volg as jy raadop in die lewe raak. Die…

Lees meer

Die naam is eintlik geen vreemdeling vir Afrikaanse musiek nie. Appel, (Christoph Kotzé) is een van Suid-Afrika se besigste kontemporêre Afrikaanse liedjieskrywers met kunstenaars soos Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, EDEN, Laurika Rauch, Bok Van Blerk, Lianie May en Dewald Wasserfall wat al treffers gehad het met liedjies uit sy pen. Maar nou betree hy die kollig onder die ander naam wat kunstenaars hom al lank voor ken: Appel. As jy al by vertonings by feeste soos Aardklop, Innibos en die Rittelfees bygewoon het, het jy Appel dalk al sien optree. En na sy Ghoema-toekenning vir Liedjie van die Jaar…

Lees meer

Twee aande, twee skole, vure wat brand en Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld en Gavin Edwards. Klink dit vir jou na die perfekte kuier? Dan word jy amptelik genooi. 6 Mei word die vure aangesteek by Hoërskool Overkruin met Bobby van Jaarsveld en sy The Voice SA-spanlid, Gavin Edwards. Kaartjies is R80 en sluit ’n wye verskeidenheid van kosstalletjies, vlooimarkstalletjies en speletjies is. Veilige parkering is beskikbaar teen R25 per motor. Hekke sal 15:00 open. Op 13 Mei word die die braaifees verder gevat en sluit sus Karlien van Jaarsveld by Bobby van Jaarsveld aan by Laerskool Wierdapark. Kaartjies…

Lees meer

Jacaranda FM, in samewerking met Gumtree, bring Jacaranda Day terug – met ’n nuwe tuiste. Op 27 May 2017 gaan kunstenaars soos, Karen Zoid, Francois Van Coke, Martin Bester, Dr. Victor, Matthew Mole, Riana Nel, DJ Kent, Mango Groove en Shekhinah almal op een verhoog wees vir agt ure se musiekvermaak. Hoeveel kos dit? Algemene toegang (Volwassenes) – R150 Kinders (Onder 12) – R75 Klik hier om kaartjies te koop. Luister hier waarna jy kan uitsien: Content hosted by iono.fm

Lees meer

Willem Botha is ’n Afrikaanse sanger en akteur. Willem is in 2004 as die wenner van die Plusster-talentkompetisie wat deur Die Burger aangebied is aangewys. In 2006 neem hy deel aan kykNET se Idols-reeks en word as naaswenner bekroon waar hy ’n platekontrak met Sony-musiek losslaan. Nadat hy tweede gekom het in die gewilde 2006 se Idols het sy debuutalbum kort daarna gevolg. Hy het ook sy eie hand aan skryf gewaag met groot sukses. Ander skrywers sluit in Johan Vorster, Sean Else en Tony Ridgeway. Die album, Kô Ma Hier, is uitgereik in 2007. Drie jaar na die vorige, vol…

Lees meer