Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Krone»Krone op die klein kassie
Krone

Krone op die klein kassie

Redaksiespan4 Mei 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Hooffoto: JWB Photo

Skuif gemaklik in voor die kassie, warm jou stem op en kry jou danspassies in plek, want Krone 2 en Krone 3 word hierdie maand op kykNET NOU (DStv-kanaal 146) uitgesaai!

Krone 2
Vrydag, 5 Mei om 21:00 en Sondag, 7 Mei om 19:30

Kom sing saam met Snotkop, Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Heinz Winckler, Anders, Liezel Pieters, NRG, Pierre Rossouw, Nádine en Manie Jackson.

Krone 3
Vrydag, 12 Mei om 21:00 en Sondag, 14 Mei om 19:30

Krone 3 bring jou gunsteling kunstenaars soos Kurt Darren, Juanita du Plessis, Adam Tas, Elizma Theron, Refentse, Liezel Pieters, Ray Dylan, Snotkop, Nicholis Louw, Ricus Nel, Brendan Peyper, Andriëtte Norman, Manie Jackson en Jacques Terre’Blache op een verhoog en jy kan saamsing.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring
Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert
‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!
Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.