Klein Karoo Klassique Groter musiekprogram by negende Klein Karoo KlassiqueRedaksiespan Verskeidenheid, waarde vir geld en meer uitvoerings is aan die bod in die negende uitgawe van Klein Karoo Klassique, wat van Vrydag, 11 tot Sondag, 13 Augustus aangebied word.