Ghoema 2016: Kyk dit wéér

Daar is jaarliks een groot gebeurtenis op die musiekkalender: Ghoema-musiekpryse. Tydens dié glansaand sit van ons land se grootste musikante hul beste voetjie voor, en in 2016 was die aand gevul met van ons land se blinkste sterre!

Kyk hier na die bloutapyt-video:

Dié 2016 toekenningsaand word Saterdag, 7 Januarie 2017, om 20:45 op kykNET uitgesaai.

Bly ophoogte van jongste toekenningsaande hier.