Wes-Kaapse Bokkies 2017: Benoemdes!
Die sewende Bokkie-toekennings word Sondag, 8 Oktober 2017 by GrandWest in Kaapstad oorhandig. Ná ’n publiek nominasie-veldtog is die benoemdes uiteindelik bekend gemaak.
Hier is die volledige lys:
NUWELING VAN DIE JAAR
Elandré
Jackal & The Wind
Jan Bloukaas
Sunset Sweatshop
SANGER VAN DIE JAAR
Desmond Wells
Elvis Blue
Emo Adams
Francois van Coke
Hugo Nieuwoudt
Kurt Darren
Loki Rothman
Snotkop
Vernon Barnard
Wouter van der Venter
LIEDJIE VAN DIE JAAR – AFRIKAANS
As die hippies begin dans – Wouter van der Venter
Daai liedjie – Vernon Barnard
Dansvloer liefde – Desmond Wells
Gebruik my – Die Heuwels Fantasties
Hoe lykit! – Snotkop
Jy’s ’n Legend – Kurt Darren
Maak my dag – Leah
Ons op ons eie – Loki Rothman
ALBUM VAN DIE JAAR
Die brug – Elvis Blue
OKAY! – Die Heuwels Fantasties
Staan vir altyd by my – Desmond Wells
Toe roep jy my – Wouter van der Venter
You and I – Peter Mitchell
GROEP VAN DIE JAAR
1925 Band
Die Broers
Die Heuwels Fantasties
Nagligte
Sunset Sweatshop
The Vanilla
SANGERES VAN DIE JAAR
Andriëtte
Chereé
Leah
KayCee
Karen Zoid
Nadia Louw
LIEDJIE VAN DIE JAAR – ENGELS
Finding home – Jackal & The Wind
Move it – Sunset Sweatshop
Sally – The Vanilla
You and I – Peter Mitchell
SPORTSTER VAN DIE JAAR
Eben Ebzebeth
Chad Le Clos
Phillip Snyman
Seabelo Senatla
Siya Kollsi
Die Wes-Kaapse Bokkies word deur Bok Radio aangebied. Kaartjies vir dié glansgeleentheid is nóú beskikbaar by Computicket.