Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Ghoema

Elvis Blue kraai koning by Ghoema-toekennings

Fanie Nel12 Junie 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link
Die Ghoema Afrikaanse musiektoekenningsgeleentheid is op 25 April in die Joburg Theater in Johannesburg aangebied. Dis die vyfde jaar wat dié gewilde toekenningsaand met trots geborg deur kykNET aangebied word.
Vanjaar is daar ook drie nuwe kategorie op die been gebring. Digitale album-en-liedjie van die Jaar asook luitoon van die jaar.
Dis uiteindelik Elvis Blue wat koning gekraai het en is huis toe met nie minder as sewe toekennings. Hy is ook vir sewe toekennings benoem en het glo die rekords laat spat.
Hier volg die wenners:
Nuweling van die Jaar
Leah
Musiekvideo van die Jaar
Elvis Blue – Die Hemel
Geestelike Album van die Jaar
Retief Burger – Nou en Vir Altyd
Kinderalbum of – DVD van die Jaar
Carike Keuzenkamp – Carike, Ghoempie en Ghoegoe se vakansie Volume 11 DVD
Gewildste liedjie van die Jaar
Francois van Coke en Karen Zoid – Toe Vind Ek Jou
Beste Humor-Album van die Jaar
Andries Vermeulen – Ko’ Lag Nog ’n Bietjie
Liedjieskrywer van die Jaar
Elvis Blue
Beste rock-album van die Jaar
Francois van Coke – Francois van Coke
Beste alternatiewe album van die Jaar
Spoegwolf – Somer
Vervaardiger van die Jaar
Robin Kielly
Beste live DVD van die Jaar
Laurika Rauch en Elvis Blue – Hart en See
Beste pop-album deur ’n vroulike kunstenaar
Karlien van Jaarsveld – My Hartjie
Beste pop-album deur ’n manlike kunstenaar
Joe Foster – Hartklank
Beste album deur ’n duo of groep
Anders – #EkOnthou
Beste Intrumentele Album van die Jaar
Rocco de Villiers – Beautiful Beautiful Hymns
Beste kontemporêre album deur ’n vroulike kunstenaar
Andriëtte Norman – Pêrel vir ’n Kroon
Beste kontemporêre album deur ’n manlike kunstenaar
Elvis Blue – êrens in die middel van nêrens
Digitale album van die Jaar
Francois van Coke – Francois van Coke
Digitale liedjie van die Jaar
Francois van Coke en Karen Zoid – Toe vind ek jou
Luitoon van die Jaar
Elvis Blue – Die Hemel
Beste verkoper van die Jaar
Juanita du Plessis
Beste liedjie van die Jaar
Francois van Coke en Karen Zoid – Toe vind ek jou\
Groep van die Jaar
Anders
Vroulike kunstenaar van die Jaar
Andriëtte
Manlike kunstenaar van die jaar
Elvis Blue
Beste Album van die Jaar
Elvis Blue – êrens in die middel van nêrens
Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

kykNET Ghoema-musiekpryse 2019: Die wenners is…
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Hier’s die benoemdes
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Skryf nou in!
Ghoema-musiekpryse 2018: En die wenners is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.