Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Piekniek & Musiek

Piekniek & Musiek verskaf die klankbaan vir jóú Sondaemiddae

Redaksiespan15 Augustus 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Daar is geen beter manier om die laaste bietjie van ’n naweek te geniet as met ’n Sondagmiddag piekniek nie. En nou kan dit nóg lekkerder wees as Suid-Afrika se blinkste musieksterre die klankbaan verskaf!

Piekniek & Musiek beloof om hierdie somer die hoogtepunt op die kalender te wees met gereelde optredes op Sondae op die grasperke van die Zevenwacht Landgoed in Kuilsrivier. Die eerste konsert, wat op Sondag, 12 November, afskop – is met niemand anders as die gewilde Elvis Blue nie.

Al die konserte sal gedurende die dag plaasvind en teen sonsondergang klaar wees. Dus kan jy  jou piekniek-pakkie bespreek, ’n groot kombers vir die grasperk bring, en die gesellige atmosfeer geniet. Die venue bied ook klim- en klouterrame om die jongspan besig te hou.

Kaartjies vir Piekniek & Musiek is reeds te koop en kos slegs R140 vir volwassenes en R60 vir kinders tussen die ouderdom van 3 tot 12 jaar. Kinders onder drie kry gratis toegang. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets asook Pick n Pay Soneike, Pick n Pay Glengarry en Hyper Brackenfell.

Let daarop dat geen verversings en drankies op die perseel toegelaat word nie – piekniek-pakkies sal slegs by Zevenwacht Landgoed beskikbaar wees. Bestel jóú piekniek-pakkie voor die byeenkoms by Webtickets.

Hekke open 14:00 en die eerste kunstenaar sal teen 16:30 op die verhoog wees. Konserte duur tot ongeveer 19:00.

Piekniek & Musiek word met trots ondersteun deur Bok Radio en word aangebied deur Ian Bredenkamp Media.

Luister na dié speellys van Elvis Blue op Liedjie:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Snotkop, Theuns en Tarryn sluit Piekniek & Musiek-seisoen af!
Bobby en Robbie op volgende Piekniek & Musiek
Grootste Piekniek & Musiek-konsert sluit seisoen op hoë noot af
Eerste Piekniek & Musiek-konsert byna uitverkoop

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.