Francois van Coke & Vriende Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maakRedaksiespan Die wagtyd is verby! Francois van Coke & Vriende keer op Vrydag, 9 Oktober 2026, terug na die SunBet Arena…
Francois van Coke & Vriende Maak gereed vir die beste aand: Francois van Coke & Vriende is terug!Redaksiespan Francois van Coke & Vriende keer op 3 Oktober terug na SunBet Arena vir die grootste show nóg – met legendes, verrassings en pure rock magic. Dis persoonlik. Dis eg. Dis familie.