Bouwer Bosch is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het!
Skrywer: Redaksiespan
Tencent Africa se splinternuwe musiekstroom-app, JOOX, wat Suid-Afrikaners in staat stel om musiek gerieflik te ontdek en te luister waar hulle ookal is, is nou propvol Afrikaanse treffers.
Die geskiedenis van musiekfeeste is die naweek herskryf toe die jaarlikse Madeliefie Makietie-fees met reuse sukses vir die eerste keer op die Weskus stranddorpie Strandfontein aangebied is.
Johan Anker het aanhangers van The Voice SA uit die staanspoor beïndruk toe hy in 2016 stoele laat draai het in die eerste seisoen van dié werklikheidsreeks, met sy hoendervleis-mooi weergawe van Hallelujah. Die video van sy eerste oudisie is nie net deur meer as 250,000 mense op YouTube gesien nie, maar is ook gekortlys deur The Voice Global (internasionale forum) se blad as Suid-Afrikaanse video-verteenwoordiger van hunks wat aan die kompetisie deelgeneem het. Nou is hy wéér in die kollig met sy debuut-enkelsnit, Hoop en Bid, wat pas uitgereik is en beloof om luisteraars opnuut te bekoor. Hierdie liedjie,…
Die Madeliefie Makietie-fees wat oor slegs ’n paar dae – op Vrydag, 29 en Saterdag, 30 September – feesgangers, topkunstenaars en stalletjiehouers op Strandfontein aan die Weskus gaan verwelkom, wek groot opwinding.
Die nuwe Afrikaanse satiriese duo, Van Pletzen, het in Junie 2017 nuwe lewe in die musieklandskap geblaas met die vrystelling van hul lekker musiekvideo, Eiland Styl.
Strandfontein is in rep en roer vir die Madeliefie Makietie wat vir die heel eerste keer op dié prentjiemooi Weskus-stranddorp aangebied word.
Johan Anker het aanhangers van The Voice SA uit die staanspoor beïndruk toe hy in 2016 stoele laat draai het in die eerste seisoen van dié werklikheidsreeks, met sy hoendervleis-mooi weergawe van Hallelujah.
Ses jaar terug het Gerhard Steyn en Nádine kragte saamgesnoer vir die wegholtreffer, Rooi Roos. Nou is dié duet paar terug met hul nuwe duet, Ons2. Kyk die musiekvideo hier.
Steve Hofmeyr het baie om te vier. Sy 30ste album is pas opgeneem, hy het sy 11de boek vrygestel en op 53 weer pa geword.