Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Johan Anker: 10 feite wat jy dalk nie geweet het nie!
Nuus

Johan Anker: 10 feite wat jy dalk nie geweet het nie!

Redaksiespan15 September 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Johan Anker het aanhangers van The Voice SA uit die staanspoor beïndruk toe hy in 2016 stoele laat draai het in die eerste seisoen van dié werklikheidsreeks, met sy hoendervleis-mooi weergawe van Hallelujah.

Ons het by dié sanger gaan aanklop vir tien pret feite wat jy dalk nie van hom geweet het nie!

  • Hy doen stamina en asemoefeninge deur te sing en te hardloop gelyktydig.
  • Hy is ’n oggendmens en is reeds 04:15 soggens wakker om te gaan oefen en bieg dat hy teen 23:00 lekker kortaf kan wees.
  • Sy gunsteling peuselhappie is roomys.
  • Hy het as stut vir sy skool se rugbyspan uitgedraf.
  • Een van sy vele talente is om te skilder en hy spog met ’n 96% slaagsyfer in visuele kuns.
  • Hy is dolverlief op die strand en gaan swem selfs in die winter.
  • Hy het ’n obsessie met Nike-tekkies en besit sowat nege pare daarvan.
  • Hy raak nie vinnig kwaad nie.
  • Hy is soms verstrooid en vergeet gewoonlik waar hy iets sit.
  • Sy gunsteling liedjie op die oomblik is No Longer Slaves van Bethel.

Laai nóú Johan Anker se album Hoop & Bid op iTunes af of stroom dit op Apple Music.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.