Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Joe Foster stel nuwe enkelsnit bekend
Nuus

Joe Foster stel nuwe enkelsnit bekend

Redaksiespan13 November 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Joe Foster se splinternuwe enkelsnit, Vrede Maak, is op Vrydag 10 November bekend gestel. Dié liedjie is eksklusief beskikbaar op JOOX, die splinternuwe musiekstroom-app. Enigiemand kan ’n maand se gratis VIP-subskripsie kry tot hierdie gewilde nuwe platform as hulle joefoster as kode gebruik tydens aantekening.

Volgens Arnold Coleske is die snit “totaal iets anders as wat tans daar buite is, en steeds baie kommersieel”. Dis die eerste enkelsnit wat Joe vrystel in die nuwe en volgende fase van sy loopbaan, ná die groot sukses van sy Hartklank-album en al die suksesvolle enkelsnitte wat dit opgelewer het.

Vrede Maak is ’n snit wat Joe – oudlid van die musiekgroep Adam – al ’n jaar gelede begin skryf het en onlangs eers afgerond en self vervaardig het.

“Ek het sterk geïnspireer gevoel om Vrede Maak klaar te maak omdat ek onlangs eers ontdek het hoe belangrik dit regtig is om vrede te maak,” verduidelik Joe.

“Ons woorde is die wapens wat seermaak wanneer ons gefrustreerd raak of kwaad raak. Ons sê goed wat ons nie bedoel nie en sukkel om te herstel daarvan. Ons kan dan eintlik nie altyd met dieselfde metode as woorde ook vrede maak nie. Ons kort somtyds iets anders wat ons weer saamgom, sodat die wonde van woorde begin beter raak. In ’n liefdesverhouding speel intimiteit en fisiese kontak ’n baie belangrike rol om vrede te maak ná ’n groot geveg of tydperk van woede. In vriendskappe en familie is dit stywe drukkies gee, iemand se voete was, ’n handdruk gee of enige ander fisiese kontak baie belangrik om te wys jy is jammer en om ook nederigheid en menslikheid te wys.”

“Hoe anders gaan ons vrede maak” as om mekaar vas te hou en op te raap van liefde?”

Dít alles is die kern van waaroor Vrede Maak handel en wat Joe geïnspireer het om hierdie snit te skryf.

JOOX kan nóú gratis afgelaai word in die Google Playstore en in die IOS-App store. Vind meer uit oor JOOX by www.joox.co.za.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.